Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Komatirivier vloei deur die verre-ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, deur Eswatini (hier Nkomazi genoem), weer terug deur Mpumalanga en deur Komatipoort tot by sy seemonding in Mosambiek (Rio Incomáti).
Komatirivier Nkomazi, Incomatie | |
---|---|
Die kloof naby Carolina in die boloop van die Komati. | |
Stroomgebied | Suid-Afrika→Eswatini→Suid-Afrika→Mosambiek |
Oorsprong | Naby Ermelo, Mpumalanga |
Sytak -links | Krokodilrivier, Lomatirivier |
Monding | Indiese oseaan |
Lengte | 480 km (298 myl) |
Oorsprong-hoogte | 1800 m |
Monding-hoogte | 0 |
Gemiddelde afloop | 111 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 50 000 km² |
Koördinate: 25°59′0″S 32°29′0″O |
Die Krokodilrivier is 'n groot sytak van die Komatirivier.
Die oorsprong van die Komatirivier is wes van Carolina in die Ermelodistrik van Mpumalanga, op 'n hoogte van ongeveer 1 800 meter bo seevlak.
Daarna vloei dit in 'n noordoostelike rigting vir ongeveer 480 kilometer en mond uit in die Indiese Oseaan by Maputobaai.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.