From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koffervis (Ostracion cubicus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom en wel vanaf die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Boxy.
Koffervis | |
---|---|
'n Koffervis aan die Soelawesiese kus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ostracion |
Spesie: | O. cubicus |
Binomiale naam | |
Ostracion cubicus Linnaeus, 1758 | |
Dit is 'n vierkantige vis wat soos 'n boks lyk. Onvolwassenes is geel met swart kolle. Volwasse wyfies is geel met wit kolle wat swart rande het terwyl die mannetjies olyfkleurig tot blou is met wit kolle en donker rande.
Die vis kom voor in vlak rots- en koraalriwwe en word 45 cm groot. Die Koffervis skei 'n gifstof af wanneer hy bedreig word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.