Kaapse suikervoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaapse suikervoël (Promerops cafer) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en besoek tuine en kusstreke – hoofsaaklik in die somer. Die voël is 28–44 cm groot en weeg 25–50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sugarbird. Die Kaapse suikervoël is een van die provinsie Wes-Kaap se amptelike simbole.[2]
Kaapse suikerbekkie | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Promerops |
Spesie: | P. cafer |
Binomiale naam | |
Promerops cafer (Linnaeus, 1758) | |


Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.