From Wikipedia, the free encyclopedia
KaXu Solar One is 'n sonkragsentrale naby Pofadder, Noord-Kaap. Dit is gebou deur die Spaanse maatskappy Abengoa Solar en in 2015 in bedryf gestel.
Die sentrale beslaan 'n oppervlak van 313 ha, kan 100 MW produseer en voorsien 80 000 gesinne van hernubare energie. Dit voorkom die atmosferiese vrystelling van 300 000 ton koolstofdioksied per jaar. Die sentrale gebruik paraboliese trôe om die sonkrag in hitte om te sit en op te slaan in gesmelte sout.
Tydens die bou daarvan het dit aan tot 1 000 mense werk gebied, maar tans bied dit aan 80 mense 'n permanente goeie besoldiging.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.