From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vioolconcerto nr. 3 in G majeur, K. 216, is in 1775 deur die 19-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in Salzburg gekomponeer. In 'n brief aan sy vader Leopold verwys Mozart na hierdie concerto as die Straßburger-concerto. Volgens navorsers verwys hierdie epitet na die orkestrale openingsmotief van die derde beweging, 'n plaaslike minuetagtige dans wat as 'n wysie reeds in 'n simfonie van Carl Ditters von Dittersdorf verskyn.[1][2]
Vioolconcerto in G majeur | |
---|---|
Nr. 3 | |
deur W. A. Mozart | |
Toonaard | G majeur |
Katalogus | K. 216 |
Gekomponeer | 1775 |
Bewegings | 1. Allegro 2. Adagio 3. Presto |
Partituur |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.