Haïtiaanse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia
Jovenel Moïse (26 Junie 1968 - 7 Julie 2021) was 'n Haïtiaanse entrepreneur en politikus wat president van Haïti was vanaf 2017 tot sy sluipmoord in 2021. Finale amptelike uitslae het hom getoon as die gekose wenner van die verkiesing in November 2016.[1][2] In 2019 het politieke onrus en oproepe om sy bedanking 'n krisis geword.[3][4]
Hy is op 7 Julie 2021 om 1 uur EDT in sy woning vermoor.[5][6] Tussentydse premier Claude Joseph volg hom op.[7] Moïse se vrou Martine is ook in die aanval geskiet en gewond.[8][9]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.