John Stephen Curlewis
Hoofregter From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Hoofregter From Wikipedia, the free encyclopedia
John Stephen Curlewis (1863 – 1940) was 'n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is gebore op 31 Maart 1863 in die Paarl. Hy ontvang opleiding aan die Diocesan College, Kaapstad. Hy gee later onderwys op Cradock en word 'n staatsamptenaar in 1883. In 1887 word hy 'n advokaat, praktiseer in Pretoria en word in 1889 bevorder tot waarnemende regter van die Transvaalse Hoërhof. Na afloop van die Tweede Vryheidsoorlog hervat hy sy praktyk in 1902 en word in 1903 aangestel op die Transvaalse regsbank. Hy word Regter-president in 1924 en Hoofregter van die Appélafdeling van 1936 to 1938. Hy sterf op 24 Augustus 1940 in Pretoria.
John Stephen Curlewis | |
Ampstermyn 1936 – 1938 | |
Monarg | George VI |
---|---|
Voorafgegaan deur | John Wessels |
Opgevolg deur | James Stratford |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 31 Maart 1863 Paarl, Kaapkolonie |
Sterf | 24 Augustus 1940 Pretoria, Unie van Suid-Afrika |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.