From Wikipedia, the free encyclopedia
Jeremy Richard Streynsham Hunt (gebore 1 November 1966 in Londen) is 'n Britse politikus van die Konserwatiewe Party. Hy was van 9 Julie 2018 tot 24 Julie 2019 minister van Buitelandse Sake en sedert 14 Oktober 2022 is hy Minister van Finansies (Kanselier van die Tesourie of Chancellor of the Exchequer).
Jeremy Hunt | |
Kanselier van die Tesourie (Minister van finansies) | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 14 Oktober 2022 | |
Eerste minister | Liz Truss Rishi Sunak |
---|---|
Voorafgegaan deur | Kwasi Kwarteng |
Minister van buitelandse sake | |
Ampstermyn 9 Julie 2018 – 24 Julie 2019 | |
Vise | Theresa May |
Voorafgegaan deur | Boris Johnson |
Opgevolg deur | Dominic Raab |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Jeremy Richard Streynsham Hunt 1 November 1966 Londen |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Kind(ers) | 3 |
Hunt was ook minister van Gesondheid, Kultuur en Sport gewees.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.