die 20ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel From Wikipedia, the free encyclopedia
Die brief van Jakobus is die 20 ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is, waarmee bedoel is die hele kerk, die volk van God wat as vreemdelinge in hierdie wêreld lewe. Aan hulle word praktiese wysheid en leiding meegedeel sodat hulle in die sondige wêreld en onder verdrukking kan volhard in die Christelike lewenswandel. 'n Verskeidenheid sake uit die daaglikse lewe kom ter sprake, o.a. die regte houding teenoor versoeking, rykdom en armoede, die beheersing van die tong, en veral die verhouding van geloof en dade.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.