Suid-Afrikaanse skrywer From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacobus Phillipus Fouché (29 November 1967) is 'n Afrikaanse skrywer.
Jaco Fouché | |
---|---|
Gebore | 29 November 1967 |
Beroep | skrywer |
Fouché is op 29 November 1967 in Klerksdorp gebore as die oudste van drie seuns van Koos en Magrietha Fouché. Hy begin sy skoolloopbaan in 1974 in Vereeniging en matrikuleer in 1985 aan die Hoërskool Hermanus. Sy vader was in diens van die Departement van Justisie en is gereeld verplaas, met die gevolg dat die gesin in verskillende dorpe gebly het voordat Jaco die huis verlaat het. Hy het grootgeword op Bronkhorstspruit, Vereeniging, Sterkstroom en Hermanus.[1]
Hy ontvang in 1997 die Eugène Marais-prys vir Die ryk van die rawe en in 2012 behaal hy derde prys in NB Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd vir Verstevlei.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.