plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Ixia oxalidiflora is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van De Doorns tot by Matjiesfontein voor. Die plant word bedreig deur gewasverbouing en oorbeweiding.
Ixia oxalidiflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. oxalidiflora |
Binomiale naam | |
Ixia oxalidiflora | |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.