María Estela Martínez Cartas de Perón (gebore 4 Februarie 1931), beter bekend as Isabel Martínez de Perón of Isabel Perón, is 'n voormalige president van Argentinië. Sy was die derde vrou van die voormalige president, wyle Juan Perón.

Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Isabel Perón
Thumb

41ste President van Argentinië
Ampstermyn
1 Julie 1974  24 Maart 1976
Voorafgegaan deur Juan Perón
Opgevolg deur Jorge Rafael Videla

Leier van die Geregtigheidsparty
Ampstermyn
1974  1975
Voorafgegaan deur Juan Perón

Adjunkpresident van Argentinië
Ampstermyn
12 Oktober 1973  1 Julie 1974
President Juan Perón
Voorafgegaan deur Amp vakant; Vicente Solano Lima mees onlangse ampsbekleër
Opgevolg deur Amp vakant; Víctor Martínez volgende ampsbekleër

Eerste Dame van Argentinië
Ampstermyn
12 Oktober 1973  1 Julie 1974
President Juan Perón

Persoonlike besonderhede
Gebore 4 Februarie 1931 (1931-02-04) (93 jaar oud)
La Rioja, Argentinië
Politieke party Geregtigheidsparty
Eggenoot/-note Juan Perón (1961–1974)
Handtekening Thumb
Sluit

Gedurende haar man se derde termyn as president van 1973 tot 1974, het Isabel as beide vise-president en die eerste dame van Argentinië gedien. Nadat haar man in 1974 in die amp oorlede is, was Isabel van 1 Julie 1974 tot 24 Maart 1976 die president gewees.

Sy is op 12 Januarie 2007 in verband met die verdwyning van 'n aktivis in Februarie 1976; naby haar huis in Spanje in hegtenis geneem.[1]

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.