Ioniese See

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ioniese Seemap

Die Ioniese See (Italiaans: Mar Ionio, Grieks: Ιóνιo Πέλαγoς, Ionio Pelagos; Albanees: Deti Ion) is 'n gedeelte van die Middellandse See wat deur Italië begrens word aan die westekant, Griekeland aan die oostekant en Albanië na die noorde. Na die suide word dit verbind met die Middellandse See.

Ioniese See
Thumb
Nasa-Satellietbeeld van die Ioniese See
Thumb
Kaart van die Ioniese See (regs onder)
Koördinate:38°N 19°O
Ligging:Albanië, Griekeland, Italië
Soort:See van die Middellandse See

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.