From Wikipedia, the free encyclopedia
"Invictus" is 'n kort gedig deur die Engelse digter William Ernest Henley. Die titel is Latyn vir "onverowerde".[1] Dit is vir die eerste in 1875 gepubliseer.
Henley is op die ouderdom van twaalf met tuberkulose van die been gediagnoseer. Ten spyte hiervan het hy in 1867 die plaaslike Oxford-eksamen as 'n seniorstudent geslaag. Sy geaffekteerde voet moes reg onder die knie geamputeer geword het; die dokters het geglo dit was die enigste manier om sy lewe te red. Henley het volhard en het met een oorblywende voet oorleef. Hy is in 1875 ontslaan en het ten spyte van sy gestremdheid 'n aktiewe lewe vir byna dertig jaar gelei. Hy het met 'n kunsmatige been tot op die ouderdom van 53 geleef. "Invictus" is geskryf terwyl Henley vanweë sy siektetoestand in 'n hospitaalbed gelê het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.