From Wikipedia, the free encyclopedia
Howard Unwin Moffat (1869 – 1951) was 'n eerste minister van Suid-Rhodesië. Hy is op 13 Januarie 1869 op Kuruman gebore waar sy vader J.S. Moffat, swaer van David Livingstone, gestasioneer was. Hy ontvang skoolopleiding aan St. Andrew-kollege, Grahamstad, en bekwaam homself as 'n myningenieur. Hy vestig homself in Rhodesië en word lid van die Wetgewende Raad. Na sir Charles Coghlan se afsterwe in 1927 volg hy hom op as eerste minister en beklee die amp tot 1933. Hy is oorlede in 1951.
Howard Unwin Moffat | |
2de Eerste Minister van Suid-Rhodesië | |
Ampstermyn 2 September 1927 – 5 Julie 1933 | |
Monarg | George V |
---|---|
Voorafgegaan deur | Charles Patrick John Coghlan |
Opgevolg deur | George Mitchell |
1ste Minister van Mynwese en Bedrywe | |
Ampstermyn Oktober 1923 – September 1927 | |
Eerste minister | Charles Patrick John Coghlan |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Kuruman, Betsjoeanaland (nou Noord-Kaap, Suid-Afrika) | 13 Julie 1869
Sterf | 19 Januarie 1951 (op 81) |
Politieke party | Rhodesiese Party |
Alma mater | St. Andrew-kollege, Grahamstad |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.