From Wikipedia, the free encyclopedia
Horingblad of horingmos is 'n groep briofiete of nievaatplante, wat die divisie Anthocerotophyta beslaan. Die algemene naam verwys na die verlengde horingagtige struktuur wat die sporofiet is. Die afgeplatte groen plantliggaam van horingblad is die gametofietplant.
? Horingblad | ||||
---|---|---|---|---|
Phaeoceros laevis (L.) Prosk. | ||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||
| ||||
Klas: Anthocerotopsida Orde: Anthocerotales
|
Horingblad kom wêreldwyd voor maar is geneig om slegs in nat of vogtige plekke te groei. Sommige spesies groei in groot getalle as klein onkruide in die grond van tuine en bewerkte lande. Groot tropiese en sub-tropiese spesies van die genus Dendroceros kan op die bas van bome aangetref word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.