Hohhot
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hohhot (Mongools: , Chinees: 呼和浩特) is die hoofstad van die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië met 'n bevolking van 2 866 615 in 2010. Die stad is geleë in die noorde van China en suid van die grens met Mongolië.
Hohhot | |
---|---|
Stad | |
Die sentrale plein in Hohhot. | |
Koördinate: 40°49′00″N 111°39′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Binne-Mongolië |
Stigting | 1580 |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Han Zhiran (韩志然) |
• Burgemeester | Tang Aijun (汤爱军) |
Oppervlak | |
• Stad | 17 224 km2 (6 650 vk. myl) |
• Stedelik | 2 158 km2 (833 vk. myl) |
Hoogte | 1 065 m (3 494 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 2 866 615 |
• Digtheid | 170/km2 (430/vk. myl) |
• Metro | 1 980 774 |
• Metrodigtheid | 920/km2 (2 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 010000 |
Skakelkodes | 471 |
Webwerf | huhhot.gov.cn |
Hohhot is noordwes van Beijing en Tianjin geleë. Dit is die administratiewe, ekonomiese en kulturele sentrum van die outonome gebied.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.