From Wikipedia, the free encyclopedia
In die fisika is hoekfrekwensie ω 'n skalaar mate van rotasie spoed. Hoekfrekwensie (of hoekspoed) is die skalaar groote van die vektorhoeveelheid hoeksnelheid. Die verskil tussen hoekfrekwensie en hoeksnelheid is dat die hoeksnelheid die rigting en orientasie van rotasie (in 2D en 3D ruimte) kan aandui as 'n vektor waar hoekfrekwensie slegs 'n skalaar grootte is.
Een omwenteling is gelyk aan 2π radiale, dus kan hoekfrekwensie deur die volgende formule beskryf word:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.