Hoërskool Noordheuwel
hoërskool in Krugersdorp, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoërskool Noordheuwel is in 1981 in Krugersdorp (tans Mogale City) gestig.

Bestuur
Die skoolhoof is Mnr Dawie Kriel. Hy word bygestaan deur vyf adjunkhoofde (vir Akademie, Sport, Administrasie, IT en Geboue en Terrein)[1]
Identiteit
Die Hoërskool Noordheuwel is die grootste Afrikaanse skool in die wêreld en onder die top tien skole van die Gauteng provinsie in Suid-Afrika. Dit is bekend vir uitnemende akademiese prestasies waar leerders ook aan meer as 15 sportsoorte en verskeie kulturele aktiwiteite kan deelneem.[2]
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.