From Wikipedia, the free encyclopedia
Helgolandbaai (Duits: Helgoländer Bucht) is 'n baai wat die suider deel van die Duitse Bocht vorm, wat self 'n baai van die Noordsee is. Helgolandbaai lê gedeeltelik in die Waddesee.
Helgolandbaai strek vanaf die mond van die Elbe-rivier tot by die Helgoland-eiland (die baai is ook na hierdie eiland vernoem) en lê tussen die Oos-Friese eiland van Wangerooge en die Noord-Frieslandse skiereiland van Eiderstedt.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.