Duitse Nazi-politikus; leier van die Duitse SS en hoofargitek van die Holocaust (1900–1945) From Wikipedia, the free encyclopedia
Heinrich Luitpold Himmler (Duits: [ˈhaɪnʁɪç ˈluːɪtˌpɔlt ˈhɪmlɐ]; 7 Oktober 1900 in München – 23 Mei 1945 in Lüneburg) was Reichsführer van die Schutzstaffel (Beskermingseskader; SS), en 'n voorste lid van die Nazi-party (NSDAP) van Duitsland. Himmler was een van die magtigste mense in Nazi-Duitsland en een van die persone wat die meeste verantwoordelikheid vir die Holocaust dra.
Wikiquote het aanhalings in verband met Heinrich Himmler |
Regeringsposte | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Erhard Heiden |
Reichsführer-SS 1929–1945 |
Opgevolg deur Karl Hanke |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Wilhelm Frick |
Minister van Binnelandse Sake van Duitsland 1943–1945 |
Opgevolg deur Wilhelm Stuckart |
Militêre poste | ||
Voorafgegaan deur Geen |
Bevelvoerder van Weermagsgroep Oberrhein 10 Desember 1944 – 24 Januarie 1945 |
Opgevolg deur Geen |
Voorafgegaan deur Geen |
Bevelvoerder van Weermagsgroep Vistula 25 Januarie 1945 – 13 Maart 1945 |
Opgevolg deur Generaloberst Gotthard Heinrici (20 Maart) |
Toekennings en prestasies | ||
Voorafgegaan deur Joseph Stalin |
Voorblad van die tydskrif Time 12 Februarie 1945 |
Opgevolg deur William Hood Simpson |
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.