Hand
ledemaat aan die einde van 'n arm From Wikipedia, the free encyclopedia
ledemaat aan die einde van 'n arm From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Hand is die deel van die liggaam aan die einde van die arm. Dit word by die pols aan die arm geheg. Hande word gebruik om dinge te gryp en vas te hou.
Meeste mense het twee hande, gewoonlik elk met vier vingers en 'n duim. Die binnekant van die hand is die palm. As die vingers styf toegebuig word vorm die hand 'n vuis. Die lede wat die harde buitenste deel van die vuis uitmaak word die kneukels genoem. Verskeie diere het ook hande, veral primate soos ape en bobbejane.
Die woord "hand" word ook in kaartspeletjies gebruik om na 'n groepering van kaarte te verwys waaroor 'n speler beskik, maar wat die ander spelers nie kan sien nie.
Wikimedia Commons bevat media in verband met hands. |
Sien hand in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.