From Wikipedia, the free encyclopedia
Gypsy Rose Lee (9 Januarie 1911 – 26 April 1970) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente You Can't Have Everything (1937), Ali Baba Goes to Town (1937), Stage Door Canteen (1943), en Belle of the Yukon (1944).
Gypsy Rose Lee | |
Geboortenaam | Rose Louise Hovick |
---|---|
Geboorte | 9 Januarie 1911 |
Sterfte | 26 April 1970 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1928–69 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.