Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder From Wikipedia, the free encyclopedia
Grant Imahara (gebore 23 Oktober 1970, sterf 13 Julie 2020) was 'n Amerikaanse elektroniese ingenieur en televisie-aanbieder van onder andere MythBusters van die Discovery Channel. Hy het ook gewerk aan die spesiale effekte in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), The Matrix Reloaded (2003), en Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005).
Grant Imahara | |
Geboortenaam | Grant Masaru Imahara |
---|---|
Geboorte | 23 Oktober 1970 |
Sterfte | 13 Julie 2020 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Televisie-aanbieder en elektroniese ingenieur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.