Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Giza of Gizeh (Arabies: الجيزة al-Dschīza) is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Egipte |
Provins | Giza |
Koördinate | 29°59′N 31°08′O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 68 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2 681 863 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | geen |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.