Gerald Morkel (1941 – 2018) was 'n voormalige premier van die Wes-Kaap en burgemeester van Kaapstad. Hy het bande met die Arbeidersparty, Nasionale Party (NP) en Nuwe Nasionale Party (NNP) gehad voordat hy sy politieke loopbaan by die Demokratiese Alliansie (DA) afgesluit het. Hy was die leier van die DA in Wes-Kaap vanaf 1998 tot 2001.
Gerald Morkel | |
29ste Burgemeester van Kaapstad | |
Ampstermyn 12 November 2001 – 30 Oktober 2002 | |
Voorafgegaan deur | Peter Marais |
---|---|
Opgevolg deur | Nomaindia Mfeketo |
2de Premier van die Wes-Kaap | |
Ampstermyn 11 Mei 1998 – 12 November 2001 | |
Voorafgegaan deur | Hernus Kriel |
Opgevolg deur | Peter Marais |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Kaapstad, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika (nou Wes-Kaap, Suid-Afrika) | 2 Februarie 1941
Sterf | 9 Januarie 2018 (op 76) Tokai, Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie Nuwe Nasionale Party Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Hazel Morkel |
Kind(ers) | 4 |
Bron
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.