Die Gauja (Duits: Livländische Aa, Estnies: Koiva jõgi) is 'n rivier in die historiese Letlandse gewes Lyfland (Lets: Vidzeme).

Kitsfeite
Gauja
Thumb
Die Gauja-rivier.
Die Gauja-rivier.
Thumb

Die stroomgebied van die Gauja.

Oorsprong Nasionale Gauja-park, suidoos van Cēsis.
Monding Oossee noord van Riga
Stroomgebied Letland, Estland (grensgebied)
Lengte 452 km (281 myl)
Oorspronghoogte 234 m (768 voet)
Mondinghoogte 0 m
Stroomgebiedopp. 8 900 km² (3 400 myl²)
Sluit

Die rivier vloei deur die Nasionale Gauja-park, wat ook as "Lyflandse Switserland" bekend staan, deur die landelike munisipaliteit Cēsis in westelike rigting en mond noord van die Letlandse hoofstad Riga in die Golf van Riga (Oossee) uit. Met 'n lengte van 452 kilometer is Gauja die langste rivier wat uitsluitlik op Letlandse grondgebied vloei.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.