Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Free Pascal (of FPK Pascal of selfs FPC) is 'n gratis oopbron Pascal-vertaler. Dit kan in 32- en 64-bismodus vertaal en ondersteun verskeie argitekture. Die vertaler is gebaseer op die Borland Pascal dialek, Turbo Pascal en die Delphi programmeertaal.
Free Pascal | |
Ontwikkelaar | Florian Klämpfl en vrywiligers |
---|---|
Bedryfstelsel | Cross-platform |
Kategorie | Kompileerder |
Lisensie | GNU General Public License |
Webblad | www.freepascal.org |
Free Pascal was eers FPK Pascal genoem weens die voorletters van die oorspronklike ontwikkelaar, Florian Paul Klämpfl. FPK Pascal het nooit bekend gestaan as "Free Pascal Kompiler" nie. Om "Compiler" met 'n K te skryf was ongewoon in Duitsland. So om verwarring te vermy was die naam van die projek in 1997 verander na Free Pascal Compiler (FPC).
Hierdie artikel is aanvanklik saamgestel deur die Engelse weergawe van Wikipedia te gebruik as 'n beginpunt.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.