From Wikipedia, the free encyclopedia
Francia is in die bronne van die 9de eeu die algemene (Latynse) naam van die Frankiese Ryk. Na die opsplitsing van die Karolingiese Ryk verwys die naam na die drie Frankiese ryke: Die Wes-Frankiese Ryk (Francia Occidentalis, later Frankryk), die Middel-Frankiese Ryk of Lotaringe (Francia Media) en die Oos-Frankiese Ryk (Francia Orientalis, later Duitsland).
Daarnaas verwys die naam Francia ook na kleiner Frankiese hertogdomme soos Francia (in Frankryk, sien ook Île-de-France) en Franken (in Duitsland).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.