From Wikipedia, the free encyclopedia
In literêre kritiek was die term gepopulariseer deur Robert Scholes in sy werk The Fabulators. Dit beskryf die groot en groeiende klas van meestal 20ste eeuse romans wat geskryf word in 'n styl wat soortgelyk is aan magiese realisme, en nie inpas in die tradisionele kategorieë van Realisme (kunste) of (novelistiese) romantiek nie.
Die werke oortree op 'n verskeidenheid van maniere die standaard novelistiese verwagtinge, deur drasties en somtyds hoogs suksesvolle eksperimente met onderwerp, vorm, styl, temporale opeenvolging, en eenwording van die alledaagse, fantastiese, mitiese en nagmerrie-agtige te voer; in weergawes wat tradisionele onderskeidings oorskry tussen wat ernstig, triviaal, verskriklik, belaglik, tragiese of komies is.
In 'n groot mate val fabulisme en Postmodernisme saam, John Barth was byvoorbeeld getipeer as 'n fabulis totdat die term Postmodernisme uitgedink is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.