FC Amsterdam
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
FC Amsterdam is 'n voormalige Nederlandse sokkerklub in Amsterdam. Die klub is bestig in 1972 as 'n saamsmelting van die Amsterdamse professionele spanne van Blauw-Wit en DWS. In 1973 het hulle ook De Volwijckers by die saamsmelting betrek. De Lieverdjes (hulle bynaam) het in die Eredivisie begin, maar in 1978 het hulle na die Eerste divisie gerelegeer. Die span het nie baie ondersteuners gehad nie, aangesien die meeste Amsterdammers die suksesvolle span Ajax ondersteun het. Daarom is FC Amsterdam in 1982 ontban.
Die span het sy tuiswedstryde gespeel in die Olimpies Stadion van Amsterdam, wat 'n kapasiteit van 68 000 toeskouers gehad het. Die span het nooit 'n prys gewen nie, maar het wel een keer die kwarteindstryd van die UEFA-beker bereik, waarby hulle eers Internazionale geklop het en later deur 1. FC Keulen uitgeskakel is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.