From Wikipedia, the free encyclopedia
Die FAK-sangbundel, aanvanklik genoem die F.A.K.-volksangbundel vir Suid-Afrika, is 'n sangbundel wat Afrikaanse volksmusiek bevat en deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) uitgegee word. Die eerste weergawe het in 1937 sy verskyning gemaak en word beskou as die mees omvattende versameling Afrikaanse lirieke met bladmusiek. Dit dien as verwysingswerk vir ’n groot aantal kulturele organisasies (soos die Voortrekkers en jeugkampe), koormeesters en ook skole.
Van die populêre liedjies in die FAK-sangbundel sluit in:
Wikimedia Commons bevat media in verband met FAK-sangbundel. |
Wikisource bevat oorspronklike teks in verband met |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.