From Wikipedia, the free encyclopedia
Evia (ook bekend onder sy antieke spelling Eubea[1] of Euboea[2]; antieke Grieks: Εὔβοια) is ná Kreta die grootste Griekse eiland wat oppervlakte en bevolking betref. Dit is die sesde grootste eiland in die Middellandse See en word van Boeotië op die Griekse vasteland geskei deur die smal Euriposstraat (net 40 km by sy smalste punt).[3]
Dit is 'n lang en smal eiland; dit is sowat 180 km lank en wissel in breedte van 50 km tot 6 km. 'n Bergreeks loop in die lengte deur die eiland.
Dit vorm die grootste deel van die streek Euboea, wat ook Skuros en 'n klein deel van die vasteland insluit.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.