From Wikipedia, the free encyclopedia
Evansville is die derde grootste stad (ná Indianapolis en Fort Wayne) in die Amerikaanse deelstaat Indiana en het 'n bevolking van 121 582 in 2000 gehad.
Evansville | |||
Evansville se waterfront aan die Ohiorivier | |||
|
|||
Bynaam: Eville, The Ville, River City, Stoplight City, Pocket City, Crescent City | |||
Ligging van Evansville in Indiana | |||
Ligging van Indiana in die VSA | |||
Land | Verenigde State | ||
---|---|---|---|
Deelstaat | Kalifornië | ||
Distrik | Vanderburgh | ||
Stigting | 1812 | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Lloyd Winnecke (R) | ||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 105,6 km² (40,8 myl²) | ||
Bevolking (2000) | |||
- Totaal | 121 582 | ||
- Digtheid | 1 370,9/km² (3 550,6/myl²) | ||
Areakode(s) | 812 | ||
Webwerf: www.evansvillegov.org |
Evansville is geleë in die suidweste van Indiana aan die noordoewer van die Ohiorivier.
In 2000 het die stad 'n bevolking van 121 582 gehad: 86,24% wit, 10,92% swart of Afro-Amerikaans, 0,21% Amerikaanse inboorlinge, 0,72% Asiaties, 0,05% Pasifiese eilanders, 0,49% van ander rasse en 1,37% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 1,1% van die bevolking uitgemaak.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.