From Wikipedia, the free encyclopedia
Eteriese olies is vlugtige ekstrakte, wat in organiese oplossings oplosbaar is, of die organiese fase van distillate wat deur middel van stoomdistillasie uit plante of plantdele verkry is. Hierdie distillate deel die kenmerkende sterk geur van die plant waaruit hulle ontgin is.
Naas eteriese olies is daar ook hidrolate wat as neweproduk van stoomdistillasie ontgin word. Hulle bevat die wateroplosbare bestanddele van die gedistilleerde plante en spore van eteriese olies.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eteriese olies. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.