Die Enkelvin-dikkop (Ptereleotris monoptera) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Monofin dartfish. Die vis het sy naam gekry omrede all dikkoppe twee dorsaalvinne het behalwe hierdie spesie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Enkelvin-dikkop
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Ptereleotris
Spesie:
P. monoptera
Binomiale naam
Ptereleotris monoptera
Randall & Hoese, 1985
Sluit

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank en sy lyf is ligblou tot groen tot geel. Daar is 'n blou skynsel oor die maag en dik, breë, swarterige streep onder die oog. Die analevin is rooierig. Die volwasse visse se stertvin lobbe ontwikkel lang filamente.

Hulle leef in klein tot groot groepe saam in koraalriwwe in water wat 10 tot 25m diep is waar hulle net bo die rif rondswem. Hulle skuil in holtes in die riwwe of gate in die sand. Die visse vreet soöplankton. Die visse is ook sku en is redelik volop in Sodwanabaai.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.