tegniek of prosedure wat in medisyne gebruik word om die binnekant van 'n hol orgaan of holte van die liggaam te ondersoek From Wikipedia, the free encyclopedia
Endoskopie beteken "om binne-in te kyk" en verwys gewoonlik na ’n ondersoek in die liggaam om mediese redes met behulp van ’n endoskoop, ’n instrument wat gebruik word om die binnekant van ’n hol orgaan of die opening van die liggaam te ondersoek. Anders as ander mediese beeldvormende toestelle, word ’n endoskoop direk in die orgaan gedruk.
Endoskopie | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
’n Voorbeeld van ’n buigbare endoskoop. | ||
MedlinePlus | 003338 | |
MeSH | D004724 | |
Mediese waarskuwing |
Daar is baie soorte endoskope, en na gelang van die soort ondersoek of die orgaan wat ondersoek word, kan dit gebruik word deur ’n chirurg of ’n dokter, en kan die pasiënt verdoof of ten volle by sy bewussyn wees.
’n Endoskoop kan bestaan uit:
Die prosedure verg gewoonlik verdowing, wat sy eie risiko's inhou.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.