Elandslaagte
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Elandslaagte is 'n dorpie op die N11 nasionale pad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. 'n Groot geveg, die Slag van Elandslaagte, het hier plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog. 'n Spoorlyn gaan ook deur die dorpie.
Elandslaagte | |
---|---|
Koördinate: 28°24′0″S 29°57′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distriksmunisipaliteit | uThukela |
Plaaslike Munisipaliteit | Alfred Duma |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.