From Wikipedia, the free encyclopedia
Ehud Olmert, (Hebreeus: אהוד אולמרט, gebore op 30 September 1945 in Binyamina) is 'n Israelse advokaat en politikus wat aan die HaLikud- en later aan die Kadima-party het behoort.
Ehud Olmert אהוד אולמרט (he) | |
In 2007 | |
Ampstermyn 14 April 2006 – 31 Maart 2009 | |
Voorafgegaan deur | Ariel Sharon |
---|---|
Opgevolg deur | Benjamin Netanyahu |
Partyleier van Kadima | |
Ampstermyn 16 Januarie 2006 – 17 September 2008 | |
Voorafgegaan deur | Ariel Sharon |
Opgevolg deur | Tzipi Livni |
Ampstermyn 2 November 1993 – 16 Februarie 2003 | |
Voorafgegaan deur | Teddy Kollek |
Opgevolg deur | Uri Lupolianski |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 30 September 1945 Binyamina, Israel |
Politieke party | HaLikud (1973-2006), Kadima (2006-2015) |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Hebreeuse Universiteit van Jerusalem |
Lojaliteit | Israelse Leër |
Diens/Tak | Golani Brigade |
Oorloë/Veldslae | Jom Kippoer-oorlog |
Hy het van 1974 tot 1998 en van 2003 tot 2009 'n lid van die Knesset gewees.
Hy was burgemeester van Jerusalem (1993-2003) en Eerste Minister van Israel (2006-2009) gewees (die Olmert-kabinet).
Hy was ook Minister gewees van:
Van Februarie 2016 tot Julie 2017 het hy vir o.a. omkopery in die tronk gewees.
Voorafgegaan deur Teddy Kollek |
Burgemeester van Jerusalem 1993-2003 |
Opgevolg deur Uri Lupolianski |
Voorafgegaan deur Ariel Sharon |
Eerste Minister van Israel 2006-2009 |
Opgevolg deur Benjamin Netanyahu |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.