Die Egiptiese spleetneusvlermuis (Nycteris thebaica) kom voor in feitlik die hele Suider-Afrika.
Egiptiese spleetneusvlermuis | |
---|---|
![]() | |
Nycteris thebaica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Nycteridae |
Genus: | Nycteris |
Spesie: | N. thebaica |
Binomiale naam | |
Nycteris thebaica E. Geoffroy Saint-Hilaire, 1818 | |
Voorkoms
Die kleur wissel van grysbruin tot rooibruin met 'n bleker onderkant. Die soogdier word tot 10 cm lank en weeg ±11g.
Habitat en gewoontes
Hulle het verskeie habitats met geskikte slaapplekke. Bedags rus hulle in groot kolonies in grotte of grasdakgeboue. Hulle eet vlieënde insekte, skerpioene en spinnekoppe. Een kleintjie word vroeg in die somer gebore.
Sien ook
Bron
- Die Soogdiergids van Suider-Afrika. Burger Cillié. 2009. ISBN 978-1-875093-46-5
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.