From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Eenhoring-leerbaadjie (Aluterus monoceros) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in alle tropiese seë. In die westelike Indiese Oseaan kom die vis voor aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Unicorn filefish.
Eenhoring-leerbaadjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Aluterus |
Spesie: | A. monoceros |
Binomiale naam | |
Aluterus monoceros (Linnaeus, 1758) | |
Die vis word tot 75 cm lank. Die vis se lyf is langer as wat dit hoog is en die bek is konveks. Die vis is sand-bruin tot grys met dowwe kolletjies op die bokant van die lyf. Die onvolwasse visse het reëlmatige patroon van dowwe lyne en grys vlekke oor die lyf.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.