Esaias Reynier Snijman, ook wel E.R. Snijman, was 'n Suid-Afrikaanse politikus en staatsman. Hy was 'n lid en voorsitter (1858) van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, lid van die Saamgestelde Kommissue vir die Bestuur van die Regering in 1855 en het gedien as Waarnemende Staatspresident in 1859.[1][2]

Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Esaias Reynier Snijman

Ampstermyn
10 Februarie 1855  27 Augustus 1855
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Ampstermyn
6 September 1859  15 Desember 1859
Voorafgegaan deur J.N. Boshoff
Opgevolg deur J.J. Venter (wnd.)

Voorsitter van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat

Lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat

Persoonlike besonderhede
Gebore onbekend
Sluit

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.