Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die graafskap Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/; bekend in Engels as County Durham) is geleë in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Stockton-on-Tees, Darlington en Durham. Dit het 'n bevolking van ongeveer 862 600.
Durham | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Durham | |
Hoofstad | Durham |
Oppervlakte | 2 721 km² |
Bevolking | 862 600 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 322 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Durham |
Administratiewe setel | Durham |
ISO 3166-2: | GB-DUR |
Oppervlakte | 2 226 km² |
Bevolking | 513 000 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 230 inw./km² |
Webtuiste | www.durham.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.