Die Diapason d'Or (letterlik in Frans "Goue stemvurk") is 'n aanbeveling van uitmuntende (meestal) klassieke musiek opnames wat verleen word deur resensente van die Diapason tydskrif in Frankryk, welke breedweg gelykstaande is aan die "Editor's Choice" en "Disc of the Month" aanbevelings in die Britse Gramophone-tydskrif.
Die Diapason d'Or de l’Année (letterlik "Goue Stemvurk van die Jaar") is 'n meer luisterryke prys wat beoordeel word deur 'n beoordelingspaneel bestaande uit kritici van Diapason en uitsaaiers van France Musique,[1] en is vergelykbaar met die Verenigde Koninkryk (VK) se Gramophone Toekennings wat geassosieer word met die Gramophone tydskrif.[2]
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.