Dagmara Domińczyk

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dagmara Domińczyk

Dagmara Domińczyk (gebore 17 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rock Star (2001), The Count of Monte Cristo (2002), en They (2002), en in die televisiereeks Person of Interest (2011).

Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Dagmara Domińczyk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Julie 1976 (1976-07-17) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Sluit

Filmografie

Rolprente

  • 2001: Rock Star
  • 2002: The Count of Monte Cristo
  • 2002: They
  • 2006: Mentor
  • 2007: Prisoner
  • 2010: Helena from the Wedding
  • 2011: Higher Ground
  • 2013: The Immigrant
  • 2014: Let's Kill Ward's Wife
  • 2016: A Woman, a Part
  • 2018: Abe
  • My Love Affair with Marriage

Televisiereekse

  • 2011: Person of Interest

Televisierolprente

  • 2004: The Five People You Meet in Heaven
  • 2005: Hitched

Video's

  • 2002: The Count of Monte Cristo: An Epic Reborn

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.