From Wikipedia, the free encyclopedia
Die withalsbosduif (Columba delegorguei) is 'n skaars, gelokaliseerde bosduif. Die standvoël kom voor in woude met blaredakke, digte boomveld en digte bos aan die kus en onmiddellike binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe. Die voël is 26 – 28 cm lank en 140 – 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Bronze-naped Pigeon.
Withalsbosduif | |
---|---|
'n Mannetjie in Eshowe, KwaZulu-Natal. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | Turturoena |
Spesie: | C. delegorguei |
Binomiale naam | |
Columba delegorguei Delegorgue, 1847 | |
Sinonieme | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.