From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vingervinne en banksteenbrasse (Cheilodactylidae) is 'n visfamilie van die orde Perciformes. Daar is ses genera met minstens vyftien spesies in die familie. Vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Cheilodactylidae | |
---|---|
Nemadactylus douglasii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cheilodactylidae |
Genera | |
Cheilodactylus |
Die familie word 18 cm - 1 m groot. Al die lede van die familie het gevurkte sterte en die volwasse visse het dik lippe. Die meeste spesies sit op die bodem in vlak poele, ondersteun deur hulle dik bekkenvinne op soek na prooi - bodembewoners soos skaaldiere, wurms en vis. Die groter spesies is gewilde eetvis.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.