Ceuta

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ceuta

Ceuta (Spaans: Ciudad Autónoma de Ceuta) is 'n vrye hawe en militêre pos aan die oostelike kant van Gibraltar op die kus van Noord-Afrika met 'n bevolking van sowat 80 570.

Thumb
Kaart van Ceuta
Outonome Gemeenskap van Ceuta
Ciudad Autónoma de Ceuta (Spaans)
Thumb Thumb
Vlag Wapen
Thumb
Hoofstede Ceuta
Oppervlak
 – Totaal
  % van Spanje
Gelys 18de
18,5 vk km
0,0056%
Bevolking
 – Totaal (2010)
  % van Spanje
 Bevolkingsdigtheid
Gelys 18de
80 570
0,17%
4 131,8/vk km
Statuut van Selfregering 14 Maart 1995
ISO 3166-2 ES-CE
Parlementêre verteenwoordiging
 – Setels in die Spaanse Kongres
 – Setels in die Spaanse Senaat
Cortes Generales
1 (benoem deur outonome regering)
2 (benoem deur outonome regering)
President Juan Jesús Vivas Lara (PP)
Gobierno de Ceuta

Dit word deur Spanje saam met Melilla as deel van die provinsie Cádiz geadministreer. Gemotoriseerde veerbote verbind Cueta met Algeciras. Die gebied is in 1580 deur Spanje in besit geneem. Van hier word handel gedryf in tabak en olieprodukte.

Van die besienswaardighede sluit onder meer die ou fort Monte Hacho, die 15de-eeuse katedraal en "Nuestra Señora de África" (uit die 18de eeu) in.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.