Can
Duitse eksperimentele rockgroep From Wikipedia, the free encyclopedia
Duitse eksperimentele rockgroep From Wikipedia, the free encyclopedia
Can (tot 1970 bekend as The Can) was 'n eksperimentele en avant-garde-rockgroep wat in 1968 in Wes-Duitsland gestig is. Hulle was geen konvensionele kommersiële groep nie; tog word hulle tot die belangrikste Krautrock-groepe gereken en het hulle talle van vandag se kunstenaars in rock- en elektroniese musiek beïnvloed. Hulle het wel 'n invloed op tydgenote soos The Velvet Undeground en Frank Zappa gehad, maar hul eie musiek was veel ernstiger en ontoegankliker. Hul opnames het nie uit popliedjies bestaan nie, maar het geluide, sintetiseerders, wêreldmusiek, knip-en-plaktegnieke en elektroniese musiek bevat.
Can | |
---|---|
Oorsprong | Keulen, Wes-Duitsland |
Genres | Krautrock, elektronies, eksperimenteel |
Jare aktief | 1968-1979 1986 1991 |
Etikette | United Artists Spoon Records Mute Records |
Lede | Holger Czukay Michael Karoli Jaki Liebezeit Irmin Schmidt |
Gewese lede | Malcolm Mooney Damo Suzuki Rosko Gee Rebop Kwaku Baah |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.