Die Bruinjakkalsvoël (Buteo vulpinus) is 'n Europese somertrekvoël wat in Suider-Afrika oorwinter. Die voël word 46 – 52 cm groot, weeg 540 - 920 g met 'n vlerkspan van 1,1 - 1,3 meter. Die voël vang meestal insekte, reptiele en knaagdiere. In Engels staan die voël bekend as Steppe buzzard.
Bruinjakkalsvoël | |
---|---|
Bruinjakkalsvoël in Nederland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. buteo |
Binomiale naam | |
Buteo buteo (Linnaeus, 1758) | |
Donkergroen: Heeljaar Liggroen/ blou: Broei/ Oorwinter |
Fotogalery
- In vlug oor Devon, Engeland.
- In die Hamerton-dieretuin, Engeland.
- Voorbeelde van eiers in 'n museum
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Buteo buteo. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.